Benvenuto Cellini

Benvenuto Cellini
Gebore (1500-11-03)3 November 1500
Florence, Republiek van Florence
Sterf 13 Februarie 1571 (op 70)
Florence, Hertogdom van Toskane
Nasionaliteit Italiaans

Benvenuto Cellini (Italiaans: [beɱveˈnuːto tʃelˈliːni]; 3 November 1500 - 13 Februarie 1571) was 'n Italiaanse goudsmid, beeldhouer en skrywer. Sy bekendste bestaande werke sluit die Saliera in Wene se Kunsthistorisches Museum, die beeldhouwerk Perseus met die hoof van Medusa, en sy outobiografie, in. Laasgenoemde is al beskryf as "een van die belangrikste dokumente van die 16de eeu."[1]

  1. The Concise Columbia Encyclopedia (3rd uitg.). Columbia University Press. 1994. p. 155. ISBN 0-395-62439-8.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy